Aguarde...

WEERLOOS



Produto disponível até 15min após 
a confirmação do pagamento!

Sinopse

Dakini, Priesteres van Inanna, Godin van Liefde en Seksualiteit, is dood. Of is sy? Dakini se sensuele reis deur die Vroeëtyd en daarna neem die leser op 'n erotiese, intellektuele, romantiese en geestelike ontdekkingstog deur tyd – wat ook nie noodwendig bestaan nie. Annelise, skrywer van die kontroversiële roman, Maanvrug, speel in Weerloos met genres, mites en idees om 'n eiesoortige roman oor 'n nuwe wêreld en 'n verlore droom te skep.

Detalhes do Produto

    • Ano de Edição: 2016
    • Ano:  2016
    • País de Produção: Canada
    • Código de Barras:  2001038374796
    • ISBN:  9781920625696
    • Faixa Etária:  a partir de 18 anos

Avaliação dos Consumidores

ROLAR PARA O TOPO